R20.00
Personeellede moet ‘n Teenwoordigheidsregister onderteken wanneer hulle in die oggende aankom en weer wanneer hulle in die middae vertrek. Hierdie templaat is ‘n bladsy per week.