Menslikehulpbron en Verlof Beleid
R300.00
Daar is baie voordele om ‘n Menslike Hulpbronne-beleid te hê. Dit bied die rekruteringsstruktuur, bevorder goeie verhoudings, verseker nakoming van wetgewing, maak personeelverantwoordelikhede duidelik en is ‘n stel riglyne vir bestuurders