Hierdie maklik leesbare, bondige riglyne vir hoe om ’n Dissiplinêre Verhoor te hanteer, sal jou in goeie stead plaas wanneer dit saam met al die relevante dokumentasie gebruik word. Maak seker om dissipline- en klagtewette presies na te kom en glad nie daarvan af te wyk nie. Die produk sluit ook ’n artikel in oor Hoe Om Swak Prestasie Te Hanteer