Deur hierdie beleid en ooreenkoms te onderteken, onderneem die werknemer om die Dissiplinêre Proses by die ECD-sentrum na te kom, en jy onderneem dat die Dissiplinêre en Grieweproses wettig en billik is. Hierdie kontrak vervul ‘n dubbele rol, aangesien dit ook jou Dissipline- en Griewe-beleid is